Bywoord
naamlik
naam•lik
Met name genoem; te wete.
Daar is vyf oseane op die aarde, naamlik: Stille Oseaan, Atlantiese Oseaan, Indiese Oseaan, Suidelike Oseaan en die Arktiese Oseaan.
Lui 'n lys van voorbeelde of 'n verduideliking in.
  Vertalings:    naamlik
Engels: namely(en)
Nederlands: namelijk(nl)