Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maak na   
(in bysin)   ... dat ek  namaak 
Verlede Tyd  ek   het nagemaak        
na•maak
'n Bestaande voorbeeld volg; dade van 'n ander maak (na-aap) soos wat jy hom dit sien doen.
Papegaaie is van die intelligentste voëls, en sommige spesies kan selfs menslike stemme namaak.
na-aap
  Vertalings:    namaak
Engels: imitate(en), copy(en), mimic(en), ape(en)
Nederlands: namaken(nl)