’n Pasiënt word vir narkose voorberei.
Enkelvoud Meervoud
  narkose     —  
nar•ko•se
(medies) Algehele verdowing wat kunsmatig toegedien word.
Die dokter bring die pasiënt onder narkose, sodat hy nie van die operasie bewus sal wees nie.
  Vertalings:    narkose
Engels: narcosis(en), general anesthesia(en)
Frans: narcose(fr)
Nederlands: narcose(nl)
Russies: наркоз(ru)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor narkose.