natuurlike getal
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
natuurlike getal | natuurlike getalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
natuurlike getalletjie | natuurlike getalletjies |
- na•tuur•li•ke ge•tal
- (wiskunde) 'n Positiewe heelgetal insluitend nul (0, 1, 2, 3, 4, …).
- Natuurlike getalle het twee hoofgebruike: om mee te tel ("daar is 3 mense in die motor"), of om orde aan te dui ("die 3de stel hakies").
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor natuurlike getal.