• Tuis
  • Lukraak
  • Naby
  • Meld aan
  • Voorkeure
  • Skenkings
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
Wiktionary

nege

  • Taal
  • Hou dop
  • Wysig

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Telwoord
      • 1.1.1     Betekenisse
      • 1.1.2     Voorbeeldsinne
      • 1.1.3     Verwante woorde
      • 1.1.4     Vertalings
    • 1.2 Selfstandige naamwoord
      • 1.2.1     Betekenisse
      • 1.2.2     Voorbeeldsinne

Afrikaans (af)

Hooftelwoord (af)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027 1030 1033
1036 1039 1042 1045 1048 1051 1054 1057 1060 1063

  Telwoord

Telwoord
nege

     Betekenisse

Die getal 9. Een meer as agt en een minder as tien.

     Voorbeeldsinne

Kan ek nege suigstokkies kry?
Ek het nege uit tien vir die toets gekry.

     Verwante woorde

negende

     Vertalings

  Vertalings:    nege
Engels: nine(en)
Esperanto: naŭ(eo)
Frans: neuf(fr)
Nederlands: negen(nl)
Sotho (Noord-): senyane
Zoeloe: isishiyagalolunye(zu)
Enkelvoud Meervoud
  nege     neges  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die syfer 9.

     Voorbeeldsinne

Die nege is besig om my mal te maak.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=nege&oldid=210744"
Last edited on 9 Junie 2020, at 20:57
Wiktionary
  • Die bladsy is laas op 9 Junie 2020 om 20:57 bygewerk.
  • Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld.
  • Privaatheidsbeleid
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Rekenaarweergawe
  • Ontwikkelaars
  • Statistieke
  • Koekieverklaring