Hooftelwoord (af)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027 1030 1033
1036 1039 1042 1045 1048 1051 1054 1057 1060 1063
    
(lêer)
Telwoord
drie
Die getal 3. Een meer as twee en een minder as vier.
Kan ek drie suigstokkies kry?
Ek speel drie keer per week rugby.
derde
  Vertalings:    drie
Engels: three(en)
Esperanto: tri(eo)
Frans: trois(fr)
Nederlands: drie(nl)
Sotho (Noord-): tharo
Zoeloe: kuthathu(zu)
Enkelvoud Meervoud
  drie     drieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  drietjie     drietjies  
  1. Die syfer 3.
  2. (sport) 'n Doel in rugby; punte aanteken deur die bal in die teenstanders se doelgebied te druk.
Die seun het 'n drie gedruk.


Telwoord (nl)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
100 103 106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027
IPA:
Nederlands: ['dri],
(lêer)
,
  1. Drie


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord drie drieën 
Verkleinwoord drietje drietjes
Drie: die syfer 3
«Er ontbrak een drie
Daar het 'n drie ontbreek.