Wiktionary:Telwoord
Telwoorde is woorde wat getalle en hoeveelhede uitdruk. Hulle kan as gesepsialiseerde naamwoorde beskou word. Telwoorde word onderverdeel in hooftelwoorde en rangtelwoorde:
Uitkenning
wysigTelwoorde is gewoonlik spesiale byvoeglike naamwoorde, maar hulle kan ook selfstandig gebruik word. Toets vir telwoorde deur die volgende vrae te vra:
- Kan jy dit in syfers uitdruk? Hooftelwoord (uitsondering: onbepaalde hooftelwoorde kan nie in syfers uitgedruk word nie.)
- Dui dit 'n rangorde aan? Rangtelwoord
As voorbeeld:
- sestien > 16
- tweede > 2de