hoeveel

Afrikaans (af)

Telwoord
hoeveel

  Uitspraak

Hulp:IPA: [huːfeːl]

  Telwoord

     Betekenisse

Watter getal, aantal, maat of bedrag.

     Voorbeeldsinne

Hoeveel skape het jy?
Hoeveel kos dié bal?

     Spreekwoorde

«Hoeveel onse in jou pond?»
Wie word almal onder "ons" bedoel?

     Eienskappe

Onbepaalde vraende hooftelwoord.

     Verwante woorde

hoeveelste, hoeveelheid

     Vertalings

  Vertalings:    hoeveel
Engels: how many(en), how much(en)
Nederlands: hoeveel(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦu'vel]
(lêer)

  Telwoord

     Betekenisse

Hoeveel

     Voorbeeldsinne

«Hoeveel mensen wonen er in Zuid-Afrika?»
Hoeveel mense bly in Suid-Afrika?

     Eienskappe

Onbepaalde, vraende hooftelwoord.