Afrikaans (af)

  Etimologie

Bekend sedert 1599.[1]
Enkelvoud Meervoud
  hoeveelheid     hoeveelhede  

  Woordafbreking

hoe•veel•heid

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die kwantiteit waarin iets aanwesig is; porsie of gedeelte van iets wat gewoonlik nie (een vir een) getel word nie.

     Voorbeeldsinne

'n Groot hoeveelheid olie het uitgelek.
Die hoeveelheid virusse het in een jaar verdubbel.

     Sinonieme

aantal, grootheid, kwantiteit, sterkte

     Vertalings

  Vertalings:    hoeveelheid
Engels: amount(en)
Nederlands: hoeveelheid(nl)

  Verwysings


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦu'velɦɛɪ̯t]
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hoeveelheid hoeveelheden 
Verkleinwoord hoeveelheidje hoeveelheidjes

  Woordafbreking

hoe•veel•heid

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Hoeveelheid

     Voorbeeldsinne

«De hoeveelheid gebruikte beton en het aantal gebouwde huizen is groter geworden.»
Die hoeveelheid gebruikte beton en geboude huise het groter geword.

     Eienskappe

Vroulik. Telbaar
Dit word voor ontelbare woorde gebruik. Voor telbare woorde gebruik mens aantal.
Afgelei van hoeveel met die agtervoegsel -heid.