Bekend sedert 1634. Leenwoord uit Nederduits antal wat ook in Deens en Sweeds ontleen is. [1]
Enkelvoud Meervoud
  aantal     aantalle  
'n Onbepaalde getal; ’n klomp mense of dinge.
Vakansieoorde is op 'n aantal eilande in die Vaalrivier opgerig.
  Vertalings:    aantal
Engels: several(en)
Nederlands: aantal(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord aantal o aantallen
Hulp:IPA: ['antɑl]
(lêer)
Aantal; getal
«Er is een aantal verschillen tussen Afrikaans en Nederlands.»
Daar is 'n aantal verskille tussen Afrikaans en Nederlands.
Onsydig. Telbaar.
Die woord word vir telbare woorde gebruik. Vir ontelbare woorde gebruik mens hoeveelheid.