hoeveelste

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

hoe•veel•ste

  Telwoord

Telwoord
hoeveelste

     Betekenisse

In watter posisie of rangorde; rangtelwoord van hoeveel.

     Voorbeeldsinne

Hoeveelste het jy in die wedloop geëindig?

     Eienskappe

Onbepaalde vraende rangtelwoord.

     Vertalings

  Vertalings:    hoeveelste
Engels: howmanyth(en) (informal)
Nederlands: hoeveelste(nl)