Telwoord
verskeie
'n Aantal/paar; meer as een; taamlik baie; verskillende.
Centurion is 'n groeiende stad, met verskeie moderne winkelsentrums.

    Eienskappe

Onbepaalde hooftelwoord.

    Sinonieme

    Vertalings