Afrikaans (af)

Telwoord
etlike

  Telwoord

     Betekenisse

'n Aantal; meer as een; taamlik baie; verskillende.

     Voorbeeldsinne

Grys ​​is 'n intermediêre kleur met etlike skakerings tussen swart en wit.

     Eienskappe

Onbepaalde hooftelwoord.

     Sinonieme

verskeie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels several(en), different(en), various(en)
Nederlands ettelijke(nl), verscheidene(nl)