een
- Kan ek een suigstokkie kry?
- een (lidwoord)
- één (telwoord en selfstandige naamwoord)
- [1]: 'n; onbepaalde lidwoord enkelvoud
- [2]: ook gebruik vir meervoude in uitroepende sinne wat verbasing uitdruk
- [1]:
- «Dit is een huis.»
- Dit is 'n huis.
- [2]:
- «Wat een mensen vandaag!»
- Die woord word bloot as "één" geskryf indien dit nie uit die sin duidelik is dat dit die telwoord betref nie.
- «Hij heeft één huis.»
- Hy het een huis
- «Hij heeft maar een huis.»
- Hy het net een huis.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | een | enen |
Verkleinwoord | eentje | eentjes |
- een: die syfer 1
- Die woord word bloot as "één" geskryf indien dit nie uit die sin duidelik is dat dit die selfstandige naamwoord betref nie.
- «Hij had een één en twee drieën op z 'n rapport»
- Hy het 'n een en twee drieë op sy rapport gehad.