'n Koppie tee.
Die teestruik.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tee     teë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  teetjie     teetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Warm drank wat uit die gedroogde blare van die teestruik berei word.
  2. Gedroogde blare van die teestruik.
  3. (plantkunde) Die teestruik,   Camellia sinensis.

     Voorbeeldsinne

  1. Maak vir ons 'n koppie tee.
  2. Die tee is op, ons sal nog moet gaan koop.
  3. Tee word in verskeie lande verbou.

     Verwante woorde

koffie, melk, suiker

     Vertalings

  Vertalings:    tee
Engels: tee(en)
Esperanto: teo(eo)
Nederlands: thee(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tee.