melk
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
melk |
- IPA: [mɛɫk]
- IPA: teenwoordige tyd: [mɛɫk]; verlede tyd: [χəˈmɛɫk]
- مَِلْكْ
- teenwoordige tyd: مَِلْكْ ; verlede tyd: خِمَِلْكْ
- Wit vloeistof wat deur die borste van vroue en die uiers van soogdiere afgeskei word en waarmee hulle hul kleintjies voed.
- Wit, melkkleurige sap van sekere plante en vrugte.
Vertalings: melk | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | melk |
Verlede Tyd | ek | het gemelk |
Verdere vervoegings: melk (vervoeging) |
- Melk uit die uier van 'n dier druk.
Vertalings: melk | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor melk.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | melk v | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | melk | |
Datief | melk |
- IPA: [mɛɫk]