Telwoord
talle
Baie; 'n groot hoeveelheid; menigte.
Dit het tot gevolg dat talle mense steeds nie behoorlike behuising het nie.
Die meervoud van tal, maar word meestal slegs in die meervoud gebruik.
  Vertalings:   
Engels: numerous
Nederlands: veel(nl), vele(nl)