Wiktionary:Rangtelwoord
'n Rangtelwoord is 'n is 'n telwoord wat die volgorde of rang aandui. Dit kan bepaald of onbepaald wees.
Bepaalde rangtelwoord:
Onbepaalde rangtelwoord:
Afkorting
wysigRangtelwoorde kan afgekort word deur -de, -ste of -e na die syfer te skryf.
Dertigste, as voorbeeld, kan as 30ste of 30e afgekort word.