nege-en-twintigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ne•ge•en•twin•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
nege-en-twintigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van nege-en-twintig.
Voorbeeldsinne
- Sy het nege-en-twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 29ste of 29e
Vertalings
Vertalings: nege-en-twintigste | |||
---|---|---|---|