agttiende
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- agt•tien•de
Telwoord
Telwoord |
---|
agttiende |
Betekenisse
- Rangtelwoord van agttien.
Voorbeeldsinne
- Sy het agttiende in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 18de of 18e
Vertalings
Vertalings: agttiende | |||
---|---|---|---|