sestiende
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ses•tien•de
Telwoord
Telwoord |
---|
sestiende |
Betekenisse
- Rangtelwoord van sestien.
Voorbeeldsinne
- Sy het sestiende in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 16de of 16e
Vertalings
Vertalings: sestiende | |||
---|---|---|---|