vier-en-tagtigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Telwoord
Telwoord |
---|
vier-en-tagtigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van vier-en-tagtig.
Voorbeeldsinne
- Sy het vier-en-tagtigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 84ste of 84e
Vertalings
Vertalings: vier-en-tagtigste | |||
---|---|---|---|