neuk
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neuk |
Verlede Tyd | ek | het geneuk |
- Hulp:IPA: [nɪøk]
- (pejoratief) Slaan; te lyf gaan; met vuiste bydam.
- Lol; pla; lastig val; hinder; moeilikheid maak; karring.
- Die verkeerde weg volg; aanjaag.
- Ek gaan jou neuk!
- Moenie aan my neuk nie! Hou op om met die stoel te neuk en eet jou kos.
- Jy neuk al weer stroomop, knapie!
Vertalings: 1. Slaan | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Lol | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [nøk]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van neuken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van neuken
- gebiedende wys van neuken
- 1.: Ik neuk.
- 2.: Neuk je?
- 3.: Neuk!