Afrikaans (af)

Bywoord
nietemin

  Woordafbreking

nie•te•min

  Bywoord

     Betekenisse

Dui 'n teenstelling aan; ten spyte van wat pas gesê is; desnieteenstaande.

     Voorbeeldsinne

Nietemin is daar verskeie siektes waarvoor entstowwe nog ontwikkel moet word, insluitend malaria en MIV.

     Sinonieme

nogtans

     Vertalings

  Vertalings:    nietemin
Engels: nevertheless(en), nonetheless(en), however(en)
Nederlands: niettemin(nl)