'n Nuwemaan.
Enkelvoud Meervoud
  nuwemaan     —  
Die maanfase wanneer die Maan heeltemal verduister is soos van die Aarde af gesien.
Nuwemaan vind plaas wanneer die maan tussen die Son en die Aarde is.
donkermaan
volmaan
  Vertalings:   
Engels: new moon(en)
Nederlands: nieuwe maan(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nuwemaan.