om reg in eie hande te neem
Om iemand te straf volgens jou eie idee van geregtigheid, sonder inagneming van die rol van wetstoepassers.
Om iets onwettigs en dikwels gewelddadig te doen om iemand te straf omdat jy weet die wet sal daardie persoon nie (voldoende) straf nie.
Die man het die reg in eie hande geneem toe hy sy vrou se moordenaar doodgemaak het.
- boendoehof
- boswet
Vertalings: om reg in eie hande te neem | |||
---|---|---|---|
|