boendoehof
- Samestelling van boendoe en hof. Boendoe kom moontlik van Zoeloe "i(li)bunda", 'woudboom', 'struike'[1] of Sjona "bundo", 'grasveld'.[2]
- IFA: [bun.du.hɔf]
- boen∙doe∙hof
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boendoehof | boendoehowe |
- 'n Tradisionele hof ingevolge stamreg.
- 'n Informele en dikwels onwettige hof wat dikwels gereël word deur mense wat die reg in eie hande neem.
- Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik ‘n man ná 'n boendoehof lewendig verband het.
Vertalings: boendoehof | |||
---|---|---|---|
|
- ↑ Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA), ISBN 9780958440134
- ↑ Oxford dictionaries