Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  omgewing     omgewings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  omgewinkie     omgewinkies  

  Woordafbreking

om•ge•wing

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Area naby iets of iemand; die nabyheid; omtrek.
  2. Al die dinge en mense wat jou lewe beïnvloed.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Karoo is 'n dore en uitgesterkte omgewing. Die naam Roodepoort verwys na die rooi grond wat algemeen in die omgewing voorkom.
  2. Ek is in 'n bekende omgewing.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: environment(en), neighbourhood(en)
Nederlands: omgeving(nl)