Enkelvoud Meervoud
  onafhanklikheid      
on•af•hank•lik•heid
(politiek) Die vermoë om self te beslis sonder deur ander magte geregeer te word.
afhanklikheid
  Vertalings:   
Duits: Unabhängigkeit(de) v
Engels: independence(en)
Frans: indépendance(fr)
Nederlands: onafhankelijkheid(nl) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor onafhanklikheid.