Afrikaans (af)

Bywoord
onmiddellik

  Woordafbreking

on•mid•del•lik

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Dadelik; sonder uitstel; nou en nie later nie.
  2. Direk; sonder draaie.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek gaan onmiddellik die woord byvoeg.
  2. Die gang lei onmiddellik na die straat.

     Sinonieme

dadelik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: immediately(en)
Nederlands: onmiddellijk(nl)