ontbyt

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ontbyt | ontbyte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ontbytjie | ontbytjies |
- Oggendete; die eerste maaltyd van die dag.
- Ons het langs die pad gestop om ontbyt te eet.
- Dit is 'n slegte gewoonte om ontbyt oor te slaan.
- Oggendete nuttig.
- Ons het langs die pad gestop om te ontbyt.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ontbyt.