aandete
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aandete | aandetes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aandetetjie | aandetetjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- آنْدْ اَِیتِی , meervoud: آنْدْ اَِیتِسْ
Spelling tot 1909
- aantéte, meervoud: aantétes
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Gebruiklike maal in die aand.
- Tyd vir aandete.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: aandete | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aandete.