ontdekkingsreisiger

Enkelvoud Meervoud
  ontdekkingsreisiger     ontdekkingsreisigers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ontdekkingsreisigertjie     ontdekkingsreisigertjies  
ont•dek•kings•rei•si•ger
Die leier of persoon verantwoordelik vir 'n groep mense wat na gebiede of plekke soek wat voorheen onbekend was vir die kultuur waaraan hy behoort.
Die naam Amerika is afgelei van die Italiaanse ontdekkingsreisiger Amerigo Vespucci.
reisiger
  Vertalings:    ontdekkingsreisiger
Engels: discoverer(en), explorer(en)
Nederlands: ontdekkingsreiziger(nl)