ontvang
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ontvang |
Verlede Tyd | ek | het ontvang |
- Hulp:IPA: [ɔntˈfaŋ]
- ont•vang
- Iets kry, soos 'n loon of nuus.
- Die besoek van gaste.
- Hy ontvang nie sy salaris op tyd nie.
- Sy ontvang baie besoekers terwyl sy in die hospitaal lê.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|