Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ontwikkeling     ontwikkelings, ontwikkelinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ontwikkelinkie     ontwikkelinkies  

  Woordafbreking

ont•wik•ke•ling

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Geleidelike verandering in 'n sekere rigting; groei; vooruitgang.
  2. Om 'n beeld op 'n foto te laat uitkom.

     Voorbeeldsinne

  1. Volhoubare ontwikkeling is ontwikkeling wat die lewensgehalte van huidige generasies verbeter en verseker dat daar ook in toekomstige generasies se behoeftes voorsien sal kan word.
  2. Die fotograaf het in die donkerkamer op die ontwikkeling van sy film gewag.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: development(en)
Nederlands: ontwikkeling(nl)