openbare
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | openbaar | openbare |
- open•ba•re
- Attributiewe vorm van openbaar; openlik; vir almal bedoel; vry toeganklik.
- Krugerdag was 'n openbare vakansiedag wat vanaf 1882 tot 1899 en weer vanaf 1952 tot 1993 waargeneem is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|