opgerig
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | oprig |
Verlede Tyd | ek | het opgerig |
- op•ge•rig
- Verlede deelwoord van oprig; in vertikale stand gebring; in die lewe geroep.
- Die obelisk moet opgerig word.
- Die vereniging is die laas jaar opgerig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Vertalings: | |||
---|---|---|---|