'n Huis word opgerig.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  oprig 
Verlede Tyd  ek   het opgerig        
op•rig
  1. In vertikale stand bring.
  2. 'n Instelling in die lewe roep; tot stand bring; vestig.
  1. Waar gaan ons die standbeeld oprig?
  2. Ons sal die vereniging volgende jaar oprig.
  Vertalings:   
Engels: erecting(en)
Nederlands: oprichten(nl)
  Vertalings:   
Engels: establish(en)
Nederlands: oprichten(nl)