Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  opneem 
Verlede Tyd  ek   het opgeneem        

  Woordafbreking

op•neem

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In die hande neem; optel; opraap.
  2. Registreer; vaslê.
  3. 'n Blyplek gee; toelaat; inneem.

     Voorbeeldsinne

  1. As dinge verder versleg sal ons die wapen opneem.
  2. Sy wil die liedjie vir haar CD opneem.
  3. In die hospitaal/tehuis opneem.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pick up(en), record(en), admit(en),
Nederlands: opnemen(nl)