opgeneem
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | opneem |
Verlede Tyd | ek | het opgeneem |
- op•ge•neem
- Verlede deelwoord van opneem.
- Hulle het die wapen opgeneem.
- Sy het die liedjie vir haar CD opgeneem.
- Sy is in die hospitaal/tehuis opgeneem.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|