Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  opsig     opsigte  

  Woordafbreking

op•sig

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die punt vanwaar mens na iets kyk; manier waarop mens iets beoordeel.
  2. Toesig en leiding.

     Voorbeeldsinne

  1. Mosambiek word in administratiewe opsig in tien provinsies en die hoofstad Maputo (Cidade), wat provinsiale status geniet, verdeel.
  2. Al die skole was destyds onder opsig van die kerkraad.

     Vertalings

  Vertalings:    opsig
Engels: regard(en), reference(en), direction(en)
Nederlands: opzicht(nl)