Enkelvoud Meervoud
  opsig     opsigte  
op•sig•te
Meervoud van opsig; meer as een opsig. Hoe mense na sake kyk en dit beoordeel.
'n Kompas is 'n navigasie-instrument om die rigting ten opsigte van die noorde te bepaal.
  Vertalings:    opsigte
Engels: regards(en), references(en), directions(en)
Nederlands: opzichten(nl)