Optiese meetinstrumente uit die 18de-eeu.
Enkelvoud Meervoud
  optika     —  
Afgelei van die antieke Griekse 'ὀπτική' of "ὀptiké", wat "voorkoms" of "kyk" beteken.
op•ti•ka
(wetenskap) Studie van die gedrag en eienskappe van lig, insluitende lig se wisselwerking met materie en die bespeuring daarvan deur middel van optiese instrumente.
Optika beskryf gewoonlik die gedrag van sigbare, ultraviolet- en infrarooi lig.
  Vertalings:    optika
Engels: optics(en)
Nederlands: optica(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor optika.