orgidee
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
orgidee | orgideë |
- or•gi•dee
- (plantkunde) 'n Plant wat tot die familie Orchidaceae behoort
- Daar is talle orgideë in die wêreld en heelparty van hulle is bekend vanweë hul pragtige blomme.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor orgidee.