Enkelvoud Meervoud
  outoritarisme     —  
ou•to•ri•ta•ris•me
(politiek) Stelsel (meestal 'n diktatuur) waarby alle mag by 'n klein groep berus wat nie aan enige vorm van kontrole onderworpe is nie.
Liberalisme verwerp outoritarisme.
  Vertalings:    outoritarisme
Engels: authoritarianism(en)
Nederlands: autoritarisme(nl)