Enkelvoud Meervoud
  owerspel     —  
ower•spel
Ontrouheid in die huwelik; geslagsomgang met iemand anders as 'n eggenoot.
Dit is dan ook die rede waarom so baie egpare skei nadat een van hulle owerspel gepleeg het,[…][1]
  Vertalings:    owerspel
Duits: Ehebruch(de) m
Engels: adultery(en)
Italiaans: adulterio(it) m
Frans: adultère(fr) m
Nederlands: overspel(nl) o
Russies: супружеская измена(ru) v
  1. Die huweliksdaad p. 311, Tim en Beverly LaHaye, 2004