Die Agnė Svambaryte Park in Australië.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  park     parke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  parkie     parkies  

  Woordafbreking

park

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Groengebied, bedoel vir ontspanning of natuurbewaring.

     Voorbeeldsinne

Die kinders speel in die parkie.

     Vertalings

  Vertalings:    park
Engels: park(en)
Esperanto: parko(eo)
Nederlands: park(nl)
Xhosa: ipaki