Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pasiënt     pasiënte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pasiëntjie     pasiëntjies  

  Woordafbreking

pa•si•ent

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Persoon wat mediese behandeling kry.

     Voorbeeldsinne

Tydens fase 1 word die pasiënt met chemoterapie behandel wat die besmette selle vernietig.

     Vertalings

  Vertalings:    pasiënt
Engels: patient(en)
Nederlands: patiënt(nl)