'n Kerk met 'n pastorie.
Enkelvoud Meervoud
  pastorie     pastorieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pastorietjie     pastorietjies  
pas•to•rie
Ampswoning van 'n predikant of pastoor.
In Suid-Afrika word die erf waarop 'n pastorie staan van eiendomsbelasting vrygestel.
  Vertalings:    pastorie
Engels: rectory(en)
Nederlands: pastorie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pastorie.