'n Pempempie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pempempie     pempempies  

  Woordafbreking

pem•pem•pie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde) 'n Plant met rooi pypies as blommetjies wat inheems is aan Suid-Afrika en Swaziland.   Cyrtanthus tuckii

     Voorbeeldsinne

Die pempempie is 'n geofiet wat moeilik is om te kweek.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: green-tipped fire lily(en)
Zoeloe: isiwesa(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pempempie.